Welkom by Grootpad FM, jou gunsteling aanlyn radiostasie waar die musiek jou deur elke dag dra! Of jy nou in die verkeer sit, huis toe ry van die skool af, of net lekker wil ontspan in jou kamer—ons het die perfekte klankbaan vir jou lewe.en you gesin